send link to app

Jesus sê WAT?


4.8 ( 4608 ratings )
Estilo de vida Educación
Desarrollador Stefan Venter
1.99 USD

Jesus sê Wat ?!
Daar is dinge wat ons wens Jesus het nooit gesê nie en ons is geneig om hulle te ignoreer. Hierdie is n gids vir selgroep besprekings oor wat ons wens Jesus het nooit gesê nie, n DVD inleiding tot die Bybel bespreking en dagstukkies vir 9 weke. Dit is interkerklik en nuttig vir selgroepe en die kerk groei in dorpe en stede.